Successfully reported

Huis Kaalvoet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Clinton D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Beautiful and tranquil. Absolutely worth it. The host was very attentive. The place was beautiful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nirene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wonderlike kalm familie breek. Wow, wow, dis al wat ons kan sê. Ons eerste kuier in Elandsbaai was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Huis Kaalvoet is 'n pragtige moderne huis op die strand. Kos vir die siel! Heerlike wegbreek naweek. Mooiste Weskus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Absolutely fantastic. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic accommodation and extremely well located. The stay at Huis Kaalvoet was everything and more. It was clean and the photos did not lie. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekke Lekke Lekke. Lekkebly is 'n "understatement" as dit by Huis Kaalvoet kom! Beeldskoon is die regte beskrywing vir hierdie strandhuis! Weldeurdagte inrigting, uitstekende vloei en smaakvol ingerig! Bonus was die Bokke wen teen die All Blacks! Bravo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Werner. Wonderful, fantastic views, beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Naweek is te kort vir die stukkie paradys! Pragtige plek, perfek geleë, keurige binnenshuise versiering met alles wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing - the property is a hidden gem! The house is extremely beautiful and stylishly furnished, with uninterrupted views of the ocean! The hospitality from the owners is top-class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanno
Huis Kaalvoet
Many thanks for the wonderful review. Highly appreciated!

Charlotte H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

This is what dreams are made of. This is what dreams are made of! Ons het die mees fantastiese naweek gehad by Huis Kaalvoet. Die huis is baie smaakvol versier met groot vensters wat jou 'n volle see-aansig bied. Het dadelik tuis gevoel. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Strand Street, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7860c1530407a26d0dafd3b531b53e80170e0fdfb052d51eee23f9d643273af8e88763b81e5d4d8554c05470c7a42f4b02f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 995 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 13 Strand Street Elandsbaai 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.311200464098 18.34133376829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang