Successfully reported

Huis Zonder Naam

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke en hout saambring.
Stel die eienaar in kennis indien enige iets beskadig word en vervang dit asb. of los die bedrag in die huis.
Rook is binnenshuis verbode.
Was asb. alle skottelgoed voor verterk.
Moet asb. niks buite by braai los nie.
Sorg asb. dat die sleutel weer veilig in sleutelboksie is met vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Koningklip Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc4bf43361ccd23a3b07b7cf4e68b80dd3272829154a8883d61c7b38263c1ce58cfbfc6859da01b4416eedc861346a1929f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 5 Koningklip Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.394667 20.848999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang