Huisamen
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 
                            Rates displayed are on a self-catering basis.
 
Huisreëls
Alle gaste moet 'n geldige ID met aankoms toon. Indien 'n bespreking namens 'n ander persoon gemaak word, moet die gas se kontaknommer verskaf word. Toestemming moet vooraf van die eienaar verkry word vir enige bykomende besoekers. Geen harde musiek word na middernag toegelaat nie. Swemhanddoeke en strandtoerusting word nie voorsien nie. Die eiendom maak gebruik van 'n septiese tenk; slegs toiletpapier mag gespoel word. Rook word nie in die slaapkamers toegelaat nie. 'n Maksimum van 2 klein of medium honde per bespreking word toegelaat, mits dit vooraf gereël is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang