Successfully reported

Huizenhart Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wilna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en baie oulik toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer is pragtig toegerus met al die nodige indien jy net 'n plekkie soek om te oornag. Sal beslis weer van Huizenhart gebruik maak as ons in die Kaap kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Beste Wilna, so bly hulle het lekker gekuier, altyd welkom.

Wynand P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker gekuier in Kaap. Plek netjies en veilig. Ons is vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Lekker stil in die area en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie, Wynand! Bly julle het lekker gekuier! Julle is altyd welkom.

Martin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die omgewing is baie stil wat beteken dus 'n uitstekende plek om te gaan ontspan. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar wat op die perseel bly, is baie vriendelik en het verseker gemaak dat ons in orde is en alles het wat ons nodig het. Sal dit beslis weer besoek. 10 uit 10 vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Beste Martin, so bly julle het lekker gerus en was tevrede. Seenwense.

Wena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ideaal vir 'n in en uit oornag. Veilig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is ideaal naby winkels en hoofroetes, die plek is smaakvol mooi gemaak en die eienaars is ongelooflik vriendelik. Voorstel: Dis baie moeilik om te probeer oordentlike kos maak aangesien daar nie regtig 'n oppervlak is vir die braaipan en om te voorberei nie. Kan dalk meubels beter skuif/anders maak om plek te maak om rond te beweeg! Fotos lyk die plekkie bietjie groter as wat dit werklik is. Maar ongeag, dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie vir die terugvoer, ons beplan reeds om dit beter te maak. Ek is jammer julle het nie genoem dat dit 'n probleem was - anders sou ek beslis plan kon maak. Ek is jammer om te hoor julle voel dit was nie waarde vir geld aangesien julle pensioen afslag gekry het maar nie pensioenarisse was nie. Seëninge vir julle besigheid.

Logie F
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was in die twee kleiner kamers aan die voorkant en het vir my 'n braai gereël om sommer daar te braai. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Beste Logie, verskoon ek het nooit geantwoord. Baie dankie vir die mooi verslag, so bly julle het lekker gekuier. Seenwense.

Fabian B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker plek om te bly. Hulle is baie vriendelik en die plek is baie netjies. Daar was alles behalwe 'n strykyster. Ek sal gereeld hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie vir die mooi woorde, so jammer oor die strykyster, u was welkom om te vra. Mooiste wense.

Salette S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit was absoluut perfek vir ons. Dit het ons verwagting totaal oorskry en ons was aangenaam verras. Daar was 'n verkeidenheid koffie en tee, iets na elke smaak. Melk in die yskas. Heerlike filterkoffie vir die plunger. Ons het heerlik gebly en gekuier in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie baie dankie Salette ons waardeer die mooi boodskap. So bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te sien. Altyd welkom. Ilse

Rainier J
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Lovely stay for a solo traveler or 2 people. It's walking distance to Tygervalley Mall. Its a small studio , double bed and a shower, the owners are very kind and very quick to help as they live next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie Rainier so bly jy het lekker gekuier.

Nadia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons het baie lekker gerus en ontspan. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is so rustig. Skoon en baie netjies. Huizenhart sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Baie dankie Nadia so bly jul het lekker gekuier, altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien. Ilse

Aarisha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Felt like home. Brilliant host with personal touches like chocolates and fresh flowers in the room makes it so homely. She takes excellent care of her guests and is always willing to help. Loved my stay there and will definitely be going back. Location is ideal as well. Safe and a pleasure staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Huizenhart Self-catering
Thank you so much, Aarisha. It was lovely meeting you and you are always welcome. Blessings for your new year.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Zinnia Road, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e2dd9449635a5d61693c77c6f1c5adb1e24838359f9028937b17e727bd459fe670f08890225baa4adab45a6116aca3c975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 26 Zinnia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878913995235 18.647227042949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang