Huizenhart Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Zinnia Road, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Huizenhart Selfsorg bied heerlike oornagverblyf in die hartjie van Ridgeworth, Kaapstad, en is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat die Moederstad wil verken.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse tussen die Protea-kamer, wat toeganklik is via steil trappe, of die Olyfkamer en die Tulpkamer, wat albei grondvloer-eenhede met 'n privaat ingang is. Die Protea-kamer en die Olyfkamer is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die Tulpkamer 'n koningingrootte-bed bevat. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, maar die Protea-kamer het ook 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens is daar 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die Protea-kamer het ook 'n lugbraaier. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix beskikbaar.
Gaste kry veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek. Die ligging van hierdie gastehuis is relatief sentraal en naby 'n groot winkelsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 26 Zinnia Road, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Huizenhart Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Zinnia Road, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang