Hullabaloo Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Bantjies Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hullabaloo Selfsorg is in die dorpie Lichtenburg in die Noordwes Provinsie geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana.
Gaste het 'n keuse van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens en enkelbeddens en het privaat badkamers met storte en toilette.
Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof of induksieplaat, 'n mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware, gaste kan ontspan in 'n privaat sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere eenhede. DStv-kanale. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die eenhede gebruik sonkrag en 'n boorgat en word nie deur beurtkrag of waterprobleme geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus
Frederick ...
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Bantjies Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Hullabaloo Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Bantjies Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang