Hunters Nest Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hunters Nest Guest House bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Mafikeng geleë is. Dit is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie gastehuis bied 11 gerieflike kamers met en suite-badkamers. Die kamers het knus beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n klerekas, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, 'n leefaarea en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Ssejoba Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Hunters Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 DF Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang