Successfully reported
+22

Hytte Riverview

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 River View Street, Cape Town, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 670 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hytte Riverview is 'n selfsorg-vakansievilla in die hartjie van die Kogelberg Biosfeerreservaat in Rooi-Els en spog met 'n uitsig oor die Rooi-Elsrivier. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 2 paartjies wat wil ontsnap uit die gewoel van die stad.

Hierdie eiendom met 'n Boheemse tema kan gemaklik 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens het hierdie ruimte 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Deur die skuifdeure is 'n sonnige houtdek met buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle oor die rivier en pragtige omliggende berge uitkyk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 River View Street, Cape Town, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 670
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 670
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 River View Street, Cape Town, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14dd6fc52f711d86a1e1326ae6f73ec7151c216774f3097c212bdad1db82350a54969573f5aa3c1428b5a5b34d4f6b38a51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 670 per nag, vir 4 mense 9 River View Street Cape Town 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.301676100033 18.822366629674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang