Hytte Riverview
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes sal 'n geldige ID of paspoort met inklok vereis word. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle verantwoordelikheid vir alle minderjariges en besoekers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die instansie en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.
Gaste word in kennis gestel dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir almal te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë verbruik, kan terugbetaling versoek word.
'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer van die eiendom met aankoms. Vir aankome na 00:00 sal 'n addisionele fooi van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 River View Street, Cape Town, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang