Successfully reported
+56

Diaz Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Karveel Cresent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Diaz Gastehuis is 'n gastehuis in Diaz-strand, Mosselbaai, wat oornagverblyf bied vir gaste wat die Tuinroete verken. Die eiendom is binne loopafstand van Diaz-strand, restaurante, 'n strandkroeg en die Diaz Waterpark geleë.

Verblyf bestaan uit 2 Dubbelkamers, 'n Gesinskamer en 'n volledige selfsorg-eenheid. Een Dubbelkamer het 2 enkelbeddens, en die ander het 'n koningingrootte bed en 'n driekwartbed. Die Gesinskamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 driekwartbeddens. Elk van hierdie kamers het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte bed en 2 stapelbeddens geskik vir 2 volwassenes en 4 kinders, 'n privaat luukse badkamer en 'n kombuisie. Die nuwe selfsorg-eenheid bied 'n koningingrootte bed en 2 driekwartbeddens vir tot 4 gaste, 'n volledige privaat badkamer met 'n bad en stort, en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en wasbak. Dit het ook sy eie ingang en toegewyde parkering.

Geriewe op die perseel sluit in 'n verhitte plonspoel, jacuzzi, veilige parkering op die perseel en 'n gemeenskaplike binnenshuise braaikamer met volledige kookgeriewe.

Elke eenheid is toegerus met 'n TV, Netflix, gratis WiFi, 'n eetkamertafel, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapkamers sluit nie kookgeriewe in nie, behalwe in die selfsorg- en vrystaande eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 69 Karveel Cresent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Karveel Cresent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5afd21417cd2bbb643cbac38beb5f3a09a730347111edb889702842ea2bcbb9830bee97114df59a9048c0662d9b49b26017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 69 Karveel Cresent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157480049476 22.108009830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang