Diaz Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gesinskamer
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbedkamer met 'n stort
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer 2
- Slegs verblyf
- Family Suite
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Enige ekstra gaste sal ekstra betaal.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die swembad is tussen 10:00 en 20:00 beskikbaar.
Nat handdoeke en klere moet buite op die wasgoedlyne gehang word.
Geraasvlakke moet na 20:00 tot 'n minimum beperk word met inagneming van ander gaste op die perseel.
Partytjies word streng verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Karveel Cresent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang