Successfully reported
+9

Idinga Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duplooy Street, Stilfontein, Klerksdorp, 2550, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Idinga Guesthouse is in die klein en rustige myndorpie Stilfontein, 16,4 km vanaf Klerksdorp. Gerieflike verblyf word in 10 gastekamers aangebied en dit bied toegang tot 'n pragtige tuin en 'n swembad.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Een van die kamers kan in 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank omskep word. Die gastehuis het ook 'n wittebroodkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die gastehuis bied konferensiegeriewe vir 35 afgevaardigdes en maksimum 50 gaste met buiteluggeriewe vir klein funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Khethiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 29 Duplooy Street, Stilfontein, Klerksdorp, 2550, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duplooy Street, Stilfontein, Klerksdorp, 2550, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c2beb32c4b99628eebcd1e40617a77550c0a8708bdf9de88bfe81e9d38ae0c5369dd0c115ed09a2eee4c51302b8c8edc51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 29 Duplooy Street Stilfontein 2550 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.848312820757 26.783784139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang