Successfully reported

Idwala Le Ingwe Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar en 'n fooi word apart vir albei eenhede gehef.

Beddegoed en badhanddoeke van hotel-gehalte word voorsien.

Daar is 'n terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito vir al die eenhede wat aparte rekeninge sal hê. Hierdie bedrag moet via EFT betaal word en sal binne 7 besigheidsdae, via EFT, aan die bankbesonderhede wat gaste voorsien terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 920
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 920
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 920
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R96 Road, 5.4 km from Hekpoort, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd787f327aea93ad52304e95aa7fccc0e900622685be795fad00e71448af4c476d83bf2fcabe041d70b94ef4a977ba91802eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 920 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 Off the R96 Road 5.4 km from Hekpoort 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.923720168382 27.618502452393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang