Successfully reported

Igloo Inn Overnight and Caravan Park

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.0
Theodoure J B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Baie goeie diens gekry en lekker met oom gesels. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
1 nag
4.6
Nov 2024

Baie vriendelik en baie tegemoetkomend. Ja, dankie. Baie vriendelik en tegemoetkomend. Sou dalk net koffie ook wou hê in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Goeie dienste, vriendelike gasheer en netjiese geriewe. Dis 'n gerieflike plek, met die gevoel dat jy uitkamp in die middel van die dorp. Sal beslis weer gebruik maak van die dienste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle H
Kort verblyf
3.8
Sep 2025

Ons was. Maar meestal saans net daar, maar best gerieflik geneem. Die verblyf het so bietjie vervalle geraak van sedert ons 3 jaar terug daar was, maar gerieflik. Net die boenderhaan op die werf het 3 uur soggens gepla en die kontrakteurs wat ook daar was, het ons dames so bietjie ongemaklik gemaak. Die dorm het egter oor die algemeen opknapping nodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marisia B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Mrt 2024

Absoluut nie. Dis vuil, onnet, geraas. Die slegste plek wat ons al ooit by gebly het en bespreek het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Rika (beyond Pro) W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Fantasties Het probleme ondervind en kon een nag aanskuif, motor probleme op pad soontoe gehad en nodige reëlings was getref sodat ons gehelp kon word. Ek sal enige tyd weer bespreek en aanbeveel vir vriende en familie. Dis nie net 'n ekstra myl wat hulle vir jou stap nie, dis soveel as wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustig en veilig. Dis 'n lekker oornagplekkie. Ons sal verseker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Igloo Inn Overnight and Caravan Park
Thank you for your awesome review, you are always welcome. See you soon!

Nadene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Netjies en skoon. Ons sal verseker weer daar oorslaap. Veilige binne parkering vir jou voertuig. Idiaal vir oornag verblyf. Toegerus met 'n yskas, ketel en mikrogolf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Skoon en netjies. Veilige parkeerplek, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2c4914f6972cc4f0447996073961e4536c2d4e1762a430dc847117eed7c7e8b9cd4c42b12d6aa0351b64d5f6b5e14ebbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 87 Pietersburg Street Annadale 0700 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.878636992604 29.452511072159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang