Successfully reported
+5

Igloo with a View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 39 Seekat Street, Tergniet, Mossel bay, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Igloo with a View bied 'n unieke rustieke en romantiese ontvlugting in die manjifieke Tergniet, Mosselbaai, met asemrowende see-uitsigte.

Dié knus eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n oulike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien.

Gaste sal naby ongerepte strande, baie stap- en voetslaan-natuurroetes, 'n internasionaal erkende wildplaas sowat 12 km verder geleë wees, en rustieke en vriendelike plaaslike restaurante en kroeë binne 5 km se ryafstand.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 39 Seekat Street, Tergniet, Mossel bay, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Igloo with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 39 Seekat Street, Tergniet, Mossel bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5baf4e9badc3204a2a1d43fd4823bde76caa371df076384d0192f8c55e022a0b2cb66e1bd159a25915a7cda9a391e4eece9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -34.064856563438 22.193646137434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang