Successfully reported

Ikaia Africa Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Maxwell Denver M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. It was very nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Quiet and very nice overnight stay. Very friendly host and a well-equipped and very neat overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Baie dankie vir julle verblyf, Isabel. Dit was lekker om julle te ontmoet. Beste wense vir die toekoms. Jasper & Jomi

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing. Yes, absolutely! Very safe, very well equipped, nice private braai area in number 6, safe parking, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Thank you very much, Chrisna, This is a two-way street, being a very nice experience meeting you and your husband. Enjoy your journey. Jasper & Jomi

Ulanda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very quiet, clean and pleasant overnight accommodation, can recommend it. Very quiet, clean and pleasant overnight accommodation. We can definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Thank you, I am very glad and enriched by meeting you. Hope we can meet one day again. Jasper & Jomi

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed geslaap. Als wat nodig is. Baie netjies en skoon. Lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Hallo, Baie dankie, Hester, vir die verblyf en resensie. Dit was aangenaam om julle te huisves. Groete, Jasper & Jomi

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was 'n handige oorslaap oppad Weskus toe. Die plek was netjies en skoon. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Dankie Andrew, Lekker om julle te ontmoet en moenie vergeet om nou en dan 'n snoekie op die kole te gooi nie. Groete Jasper & Jomi

Gerhard K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly en 'n regte Karoo storm beleef. Baie lekker gebly. Jasper gaan uit sy pad om te help met probleme en hy het ons ook met waardevolle raad aangaande roetes na Carnarvon toe gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia (haarhoffs Inc) C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Het nie eintlik kom kuier nie, maar is vir werk deur. Ons het baie lekker gebly en dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjies. Ja, ons het. Water was net baie swak vir die stort en het gestink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Hallo Michelle, Baie dankie vir julle resensie en dit was aangenaam om julle te ontmoet. Sederdien doen Kareeberg 'n reusetaak om Carnarvon se water aan die loop te hou en ons probeer almal saamwerk. Dankie dat julle verstaan en jammer daaroor. Ons hoop en glo dat ons reën baie naby is. Mooi jaar Groete Jasper & Jomi

Melinda M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Besonders skoon en netjies. Baie dankie aan Jasper en Jomi vir julle gasvryheid en flink diens om ons op nommer 99 te help met verblyf. Die eenheid was besonders skoon en netjies. Sal vir seker weer by julle oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jomari
Ikaia Africa Accommodation
Dit was lekker om julle te kon help en ook lekker om julle te ontmoet. Dit bly ons strewe om 'n aangename ervaring by elke gas agter te laat en natuurlik lekker om dit te hoor. Sien hopelik gou weer. Baie groete, Jasper & Jomi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Visser Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b58809abe9032618771415964c1820097b4370a143192912bf406f1fea00997732ee9832bd6c1c98f66cc85958619d21efe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 5 Visser Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9722617 22.1275823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang