Successfully reported

Ikaze Guest House

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Christina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en veilig. Vriendelike diens. Baie behulpsaam. Baie lekker gebly. Daar was net nie koffiegeriewe in die kamer voorsien nie, maar ons kon ons eie ketel gebruik. Die lugversorger het nie gewerk nie, maar daar was ekstra warm komberse. Sal beslis weer daar bly. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Geen probleme ondervind nie, het vir 2 aande gebly. Wat kry mens deesdae vir R500 per nag? Nie veel nie, so toe ek dit kry hier was ek aangenaam verras.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Gemaklik. Ja, dit was nice, net geen seep of skoon handdoeke.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene K
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Aanvaarbaar. Geen remote vir aircon nie, televisie se remote het ook glad nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

Ons kon nie rus inkry nie - ander gaste was baie lastig en raaserig. Baie geraas - geen respek vir gaste nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marzaan V
1 nag
2.6
Mrt 2025

Sal nou weer hier boek nie. Dit is duidelik dat die plek op 'n stadium seker goed gedoen het of aan iemand anders behoort het, maar ek sal vir seker NIE weer hier oorbly nie. Daar was nie eers koffie, melk en suiker in die kamer vir die volgende oggend nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Thabo M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2025

It was okay. Okay, but I was disappointed with the bed and they gave us one towel to share.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tobias V
Kort verblyf
3.2
Sep 2024

Tevrede. Is tevrede met fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Jeannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Grobler Street, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZDBiYTc4LTYzODEtNGNkOC1iNTAxLWYzZDZkMzViNzU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 16 Grobler Street Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.182861608248 28.272897005081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang