Successfully reported
+42

Impa-Lala Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Bloemendal Street, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impa-Lala Country Estate is op die rustige heuwels van Rayton geleë, met 'n uitsig oor die groen buitewyke van Bloemfontein, en nooi gaste om die warm, vriendelike atmosfeer van hierdie gesofistikeerde plattelandse landgoed in die stad, met welige tuine en groen grasperke, te geniet.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en TV's. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Impa-Lala spog ook met die nuutste konferensiegeriewe met sitplek vir tot 40 mense. Die konferensiegeriewe sluit WiFi-internettoegang en oudiovisuele materiaal in.

Gaste by Impa-Lala Country Estate het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braai-area. Die eiendom is 3,2 km vanaf die Vrystaatse Botaniese Tuin en 3,6 km vanaf die Oliewenhuis-kunsmuseum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 14 Bloemendal Street, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
  • Gaste dink Impa-Lala Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Bloemendal Street, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6560147399d11c18c5d4ed1b17afdd17b773b3e2fdf1eb99fdc4df6c6f5572e3f4881c264b6533620ffdf14b5d731be6964a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 14 Bloemendal Street Rayton 1001 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.076247176534 26.205987971619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang