Successfully reported

Impala Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jul 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 6 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2023 tot 11 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
'n Daaglikse skoonmaakdiens
Huisreëls

Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam - daar is net 'n Openview dekodeerder.
Let dat Marlothpark 'n bewarea is met wild wat rondloop en huisdiere word daarom nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3651 Soenie Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd66b34de082faadfb6a771b1cbab2059cd184679e6ac10c6bbe99b6ca1e278c02a51390b7be40f1a5c206507dfeccad45cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 3651 Soenie Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346020132823 31.805002159108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang