Successfully reported

Impala Lily Kaya

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wendy L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic time - lots of animals visiting. Really relaxing. We had a lovely time. Lots of animals came to visit. The place was neat and clean. This was the most animals that came to visit. Would certainly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Wendy. Thank you for visiting. We are happy that you enjoyed your stay and that you are satisfied with our house. We hope to have you visit again. Have a blessed day. Kind regards Rosa Janse Van Rensburg

Lettie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek sal weer en weer en weer daar gaan kuier! Die ligging is uitstekend wanneer mens die 'bos' ervaring soek. Die wild wat kom kuier, is nog 'n bonus, maar voer asb. net die kos wat deur die infrastruktuur verskaf word. Geen huiskos nie. Alles wat benodig word, is in die huis. Dit is selfversorgend en die aanwysings hoe, wat en waar is duidelik uiteengesit. Kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Liewe Lettie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te sien en hoor ons gaste het lekker gekuier. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle gou weer hier te hê. Vriendlike groete, Rosa Janse van Rensburg

Tertia R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing experience. Our stay was amazing. We will most assuredly come back and visit again. The animals were a sight to behold and it was an amazing experience to feed and interact with them. The apartment was very cozy and was wonderful for me, my husband, and our parents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Tertia. Thank you for your positive feedback. We are thankful that you had such a great time at our house. Hope to have you again. Have a blessed day and safe year further. Regards, Rosa

Rufus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Impala Lily sal ek aanbeveel. Baie lekker gebly. Ligging baie sentraal. Skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Rufus. Baie dankie dat julle ons huis gekies het vir julle wegbreek. Dankbaar julle het dit geniet en alles in ordent gevind. Hoop om julle weer by ons huis te verwelkom. Groete Rosa

Rina R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Had a lovely stay. Our stay was awesome. The house was clean and had everything (and more) that we needed. The animals visiting and the splash pool were an extra bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Good day Rina. Thank you for your review. We are glad that you found the house in order and enjoyed your stay. Hope to be able to have you here again. Have a blessed day. Regards, Rosa

Naas F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig ontspan in die natuur met 'n oorvloed van diere-besoekers. Aangename verblyf. Fasiliteite is goed toegerus en omgewing is rustig en ontspannend. Ons kon van hier af die Wildtuin by twee geleenthede besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
Lang verblyf
4.6
Apr 2025

Ons 3 dames het elke oomblik geweldig geniet. Die paar dae wat ons by Impala Lily Kaya gebly het, was wonderlik en ons het ons vakansie geweldig geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Hallo Elizabeth. Ek is so bly om te sien julle het dit geniet. Baie dankie vir die mooi review. Hoop om julle gou weer terug te hê by ons huis. Pas julle mooi op. Groete, Rosa Janse Van Rensburg

Bettie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Was lekker. Ons het, dis net jammer dat die kombuis kaste se laaie baie moeilik oop en toe maak. En die eetgerei is nie op standaard nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Bettie. Baie dankie vir julle terugvoering. Ons sal beslis kyk na die nodige opgraderings. Dankie dat julle Impala Lily Kaya gekies het vir julle wegbreek. Vriendlike groete Rosa Janse van Rensburg

Gert P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

'n Heerlike week in die bos, so na aan die natuur as wat mens kan kry. Ons het die week se wegbreek baie geniet, en die kinders was veral mal oor die hoeveelheid en verskeidenheid diere wat by die huis kom kuier het. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie dag Gert en Familie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te gehad het. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering; altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig. Hoop om julle gou weer hier te kan hê. Groete, Rosa Janse Van Rensburg

Haneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Waarde vir geld - sal weer bespreek. Baie rustig, mooi en netjies - Dankie vir lekker beskuit en mooi sleutelhouertjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rosa Aletta
Impala Lily Kaya
Goeie middag Haneke. Ons is dankbaar om te weet julle het julle verblyf geniet. Hoop julle geniet die sleutelhanger, handgemaakt. Hoop ons kan julle weer verwelkom by Impala Lily Kaya. Groete Rosa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rosa Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2200 Sekelbos Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5478a13c4e1c2ae5256082886f6342c604bd505fea7502391f421987a8e98e96ee00fbfa8d3357b6f3fff0055f89b79d7887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 77 5 1 5 2200 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34654 31.77487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang