Successfully reported
+97

Impala Self-catering Chalets

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
  • Vanaf R998 R899 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impala Self-catering Chalets bied gerieflike verblyf in selfsorg-houthuise en 'n Afrika-rondawel. Die lodge is 4,8 km vanaf Hazyview en 17,7 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek. Die ligging laat gaste toe om die Laeveld se Panorama-roete, met besienswaardighede soos God's Window, Graskop, Sabie, Pelgrimsrus en Witrivier, te verken.

Verblyf word in 2 plattelandse houthuise en 'n Afrika-rondawel aangebied. Elke eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n groot enkelbed en nog 2 enkelbeddens. Verder het elke eenheid 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank. Elke eenheid het ook 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke houthuis het skuifdeure wat op 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin en die buitebraai oopmaak.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad vir warm somersdae, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die omgewing kan besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moshe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
  • Gaste dink Impala Self-catering Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf R998
R 998 R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc209e1dbea12be43d6580d8e07841cb31acae7bdfede32124d30d4cd7124e593f1cedf8ebd467fd3d1a6dc5404f02f50cfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R998 nouVanaf R898 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 81 Impala Road Numbipark 2142 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.06886556025 31.109957525688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang