Imprints Apartment at the Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4th Avenue, Court Recife 1, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Imprints Apartment at the Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste wat in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die woonstel is net 150 m van die strand af.
Die grondverdieping-woonstel bied 'n wonderlike uitsig oor die tuin en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi en dit lei na die tuin. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.
Gaste kan die strand besoek en daar is talle aktiwiteite om 'n mens besig te hou insluitend swem, visvang, branderplankry, skubaduik, bergfietsry en draf. Daar is ook talle besienswaardighede in die omgewing soos die Cape Recife Natuurreservaat, die Seaview Predator Park, Boardwalk Casino en Winkelsentrum, Bayworld Museum en Splash Waterworld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 267
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4th Avenue, Court Recife 1, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Imprints Apartment at the Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4th Avenue, Court Recife 1, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang