Successfully reported

Indabushe Eco Lodge

Kampplek en karavaanstaanplek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
25 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die meeste kamppleke het staanplek onder skadu-bome, maar daar is 'n paar plekke met baie min of geen skadu. Slegs 1 tent of karavaan en 'n maksimum van 6 gaste word op elke staanplek toegelaat. Al die staanplekke het kragproppe 20 m van hul staanplek af. Gaste het toegang tot ablusie-geriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentkamp vir spesiale geleenthede
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dome-tent het slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens en 'n bedkassie. Daar is ablusiegeriewe wat toilette en stortgeriewe het. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herberg Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n selfsorglodge wat uit 4 slaapkamers bestaan. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Al 4 slaapkamers kan saam bespreek word. Dié lodge het 'n dek en 'n uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herberg Kamer 6
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 6 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herberg Kamer 7
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 7 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge beskik oor 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herberg Kamer 8
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Herberg Kamer 8 bied verblyf in 4 kamertipes wat elk slaapplek aan 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die kamers kan ook saamgevoeg word. Dié lodge het 'n voorste dek met 'n pragtige uitsig oor die stroompie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-Jumbo-tent 2 met en suite-badkamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jumbo 2 het slaapplek vir 6 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

6 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-Jumbo-tent 1 met en suite-badkamer
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jumbo 1 bied slaapplek aan 8 gaste op enkelbeddens. Die tent het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die tent het braaigeriewe buite, reg voor die tent. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

8

6 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandetes op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a6c778a9a3ef697011d9980cd1a567d36244f124a38ba631075ce3de3dc7cfc121e1edfc27226168619ba48ebb6e51a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 Indabushe Eco Lodge R539 1331 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.439491753046 30.450940806548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang