Induku
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R4 760 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Induku is in Paternoster, Wes-Kaap, geleë. Die area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, strande, staproetes, restaurante en ikoniese besienswaardighede wat die Cape Columbine Natuurreservaat insluit. Hier kan gaste die pragtige see-uitsig vanaf die patio geniet.
Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Slaapkamers 1 en 2 beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapkamers 3 en 4 beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.
Dit is die uiteindelike gesinsvriendelike huis en het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders met twee dubbelslaapbanke in die speletjieskamer vir die kinders! Daar is 'n aparte badkamer met stort in die gang van die speletjieskamer af en 'n aparte kombuisie.
Die ruim gesinsspeletjieskamer het 'n pooltafel, tafelvoetbaltafel en veerpyltjiebord, aparte TV met volledige DSTV en 'n ekstra badkamer. Vir die gebruik van die speletjieskamer en speletjiestoerusting is daar 'n bykomende terugbetaalbare breekskadedeposito betaalbaar.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in 'n enkeltoesluitmotorhuis en 'n braai-area in.
Die verblyf het 'n omskakelaar sodat die TV, ligte en Wi-Fi sal werk tydens beurtkrag.
Gaste kan ook die nabygeleë doendinge geniet wat perdry, voëlkyk, begeleide staptogte, visvang, fietsry en swem insluit.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1908
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Induku het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang