Infinity Self-Catering Apartments | Two-Bedroom with Private Balcony
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 'n stapelbed vir kinders het. Die badkamer is toegerus met 'n bad. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n breekskadedeposito van R1000 met aankoms betaalbaar is. Gaste met 'n bespreking van 5 en 6 dae sal 'n gratis skoonmaakdiens kry, en enige bespreking van 7 dae of langer sal 'n gratis skoonmaakdiens en linneverandering een keer per week kry. Enige ekstra skoonmaakdiens wat die gas sal moet betaal, hang af van die grootte van die woonstel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang