Ingwenya Lodge
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Hornbill Street, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ingwenya Lodge is aan die buitewyke van die woongebied geleë en grens aan die natuurreservaat. Die omgewing is baie rustig en seekoeie wei dikwels gedurende die nag by die ingang van die lodge.
Die 6 selfsorg-eenhede is na die 6 riviere wat in die St. Lucia-riviermonding vloei, vernoem. Geriewe sluit 'n swembad, lugversorging in al die kamers, WiFi in alle eenhede en 'n groot boomhuis vir kinders in. Ingwenya Lodge word gedeeltelik deur sonkrag aangedryf. Die eenhede word daagliks skoongemaak en sommige is troeteldiervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 163 Hornbill Street, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ingwenya Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Hornbill Street, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang