Successfully reported
+17

Inniberg Nylstroom

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Inniberg Nylstroom bied selfsorgverblyf op 'n klein plaas naby die dorpie Modimolle. Die dorp is 'n ekotoerismebestemming met 'n oorvloed natuur- en wildreservate, en doendinge soos voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry, voëlkyk en ritte.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie van 4,6 km is.

Die verblyf het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 4 eenhede wat langs mekaar geleë is. Die eerste en tweede eenheid is albei ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed en die en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Die derde eenheid het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die vierde eenheid het 'n aparte kamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelbed met 'n enkelstapelbed. Die vierde eenheid het ook 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n boma asook 'n gasbraai, 'n lapa, Jacuzzi, 'n staan swembad onder 'n skadunet, putt-putt, 'n speelgrond en veilige parkeerplek beskikbaar.

Doendinge om te geniet in die area sluit wildkyk, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry, voëlkyk, sterrekyk en hengel in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

7

3 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

7

3 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizelle S
5.0
Defnitief hoog aanbeveel, heerlik gerus en gekuier, lieflike eienaars, love it! Absoluut fantasties!
Okt 2025
Alan B
5.0
Skoon, netjies en ontspannend. Was puik soos gewoonlik. Hoogs aanbeveel!
Sep 2025
Alan B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike herinneringe. Baie vriendelike eienaar. Geriewe pragtig en skoon met alles wat jy nodig het. Pragtige omgewing.
Jun 2025
Yolandi V
5.0
Ideaal vir familie en vriende. Dis die regte plek vir familie en vriende. Wild loop om jou rond. Kinders kan hulle self besig hou en nog steeds onder ...
Sien meer
Jun 2025
Twanette P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Oulike plekkie met 'n gasvrye, hulpvaardige eienaar. Pragtige omgewing!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wiekus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Inniberg Nylstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sfDRhovUZ25jfsOcIo7g0Z0ebYU3FLoiO1MPr0vtVnIZOkPIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 43 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang