Jabali Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mark Steet, Winburg, 9420, Vrystaat
- Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jabali Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis sentraal geleë in Winburg, wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied vir enkelreisigers, paartjies of gesinne wat op soek is na 'n oornagplek of 'n naweekwegbreek.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers wat elk tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Kamergeriewe sluit in 'n TV vir vermaak en 'n kombuisie toegerus met selfsorgbenodigdhede soos 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Veilige parkering word agter 'n gemotoriseerde hek voorsien, terwyl 'n alarmstelsel ekstra sekuriteit en gemoedsrus verseker. Gaste het ook toegang tot gedeelde buitebraaigeriewe.
Jabali Gastehuis is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspannende en moeitevrye verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vicky Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 1 Mark Steet, Winburg, 9420, Vrystaat
- Gaste dink Jabali Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mark Steet, Winburg, 9420, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang