Jacaranda Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Karel Landman Street, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jacaranda Gastehuis is geleë in die hartjie van die slagvelde in Glencoe, net 7 km van die naburige dorp, Dundee, in KwaZulu-Natal. Die gastehuis bied 'n rustige wegbreekplek, geleë in 'n boomryke tuin waar gaste kan ontspan en tyd onder die pragtige Jacaranda-bome kan deurbring.
Die gastehuis bied elegante en knus akkommodasie vir 4 gaste. 1 of 2 gaste in die Protea-kamer en 1 of 2 gaste in die Grys Kamer. Die kamers bevat 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamers het 'n sitarea, sowel as 'n klein sitkamer met 'n rusbank om die slim-TV met geselekteerde DStv-kanale te kyk.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, gratis WiFi en 'n gasgeiser.
Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Muriel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 96 Karel Landman Street, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jacaranda Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Karel Landman Street, Glencoe, 2930, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang