Successfully reported

Jacaranda Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Michelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Jacaranda is 'n baie netjiese, veilige akkommodasie, in 'n rustige area. Baie netjies, lekker rustig en privaat. Hulle kan wel die WiFi wagwoord in die kamer los (ek kon dit nie vind nie). Ontbyt was baie lekker, en personeel is vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ike H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Great The place is close to the CBD which makes it easy to connect to various access routes for shopping and tourist attractions. It's also located in a safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Puik diens en super netjiese akkommodasie. Vriendelike en flinke ontvangs gehad. Is dadelik na ruim, netjiese skoon kamers geneem. Goeie instandhouding van die tuine en geboue. Alle personeel is vriendelik en behulpsaam. Absoluut waarde vir geld en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramokoka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Perfect place to visit, very clean and friendly staff at all times. Jacaranda Lodge is a very beautiful place to be. I will visit it over and over again. It is also very reasonably priced. The only disappointment was that I couldn't swim as the pool was not clean. They told me that the person cleaning it would come on a Monday, but my stay was on a weekend. So please improve on that. Other than that, everything is perfect. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathitha T
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Absolutely beautiful. Stayed over 3 nights and enjoyed every minute of it. Beautiful place in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Dit was aangenaam en baie gemaklik. Ons het net 1 ding wat dalk 'n teer punt is. Wanneer ons ry soos byvoorbeeld mall toe moet ons, ons kamer sleutel ingee en kry ons dit eers weer as ons terug is. Ek sê nie dat dit nie veilig is om ons goed daar te los nie, maar dit voel vreemd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa Pieterse P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Die bestuur en staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Jacaranda Lodge aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Gemaklik, rustig en naby hospitale. Ons het regtig lekker gerus! Personeel vriendelik en hulpvaardig, lekker groot storte en 'n heerlike ontbyt. Sou graag net groter televisiestelle in kamers wou gehad het! Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2018

Place is good. Place is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Nov 2018

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Voortrekker street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTc3MjdlLWU2NzAtNDUyOC1hMWU5LTA2YzBhMzU2M2JjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 57 Voortrekker street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -23.908638877016 29.457516228172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang