Jack of the Karoo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Jack of the Karoo is in die hartjie van die Karoodorpie Sutherland geleë.
Dié Victoriaanse huis is ten volle opgeknap en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, perkallinne, elektriese komberse en toilette. Die badkamers het storte.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en 'n binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Die huis het ook 'n groot, beskutte tuin, 'n stoep en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 233
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Jack of the Karoo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang