Successfully reported
+19

Jack of the Karoo

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Jack of the Karoo is in die hartjie van die klein Karoodorpie Sutherland geleë.

Hierdie pragtig gerestoureerde Victoriaanse huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en twee leefareas. Alle slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, perkallinne, elektriese komberse en handdoeke. Albei badkamers het slegs storte.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en 'n binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.

Die huis het 'n ruim omheinde tuin, 'n stoep en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marilize S
Saam met lewensmaat
5.0
Tyd baie geniet. Almal alles was puik.
Okt 2025
Eve B
Saam met lewensmaat
5.0
Nostalgies! Lieflike plek. Dankie vir die lekker warm kombers.
Okt 2025
David C
Saam met vriende
5.0
Great place to stay in Sutherland. Very comfortable and clean. Wonderful stay, great place and enjoyed every minute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Eleanor V
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gekuier en geslaap. Dit was heerlik om in die huis tuis te gaan en ek kan dit met gemoedsrus aanbeveel. Alles is netjies en skoon en d...
Sien meer
Sep 2025
Lizelle V
Saam met vriende
5.0
Brilliant place to rest. Clean, restful, very nice indoor fireplace and outdoor braai!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 233

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jack of the Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaaad604713ec638b71edd01126837a96b7236e72f69b31b62957611f71130e6d5460af6b35c3f4974e1b27749c8be58bbce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 124 5 1 5 8 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397716041057 20.659579822226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang