Successfully reported

Jackal Hill

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R125.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Hoofhuis (Chalet 1)
Selfsorg
Chalet 2
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken. Gaste moet die huisreëls nakom soos uiteengesit in die huisinligting wat gestuur word wanneer die bespreking bevestig word. Brandhout, ys en Blitz kan slegs kontant by Jackal Hill gekoop word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal gehef word. Dit sal 2 weke na vertrek via EFT terugbetaal word, afhangende van enige skade of vermiste items. Chalets word tussen ongeveer 09:00 en 11:00 skoongemaak en die diens sluit in vee, vullis leegmaak, beddens opmaak en skottelgoedwas. Tariewe sluit 'n besprekingsfooi van R125 uit wat saam met die breekskadedeposito van R500.00 per chalet aan u gefaktureer sal word.
Let asseblief daarop dat geleenthede/bachelorpartytjies ens. 'n hoër breekskadedeposito sal hê, minimum R2000.00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 39, Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fa43156422a6c164fe7f1a36fa28bd5deca39d31921db7c3b4ab8c335dbdf18d985159be25902248d0966ea9c23f257cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Portion 39, Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.900491237472 27.463942065996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang