Successfully reported

Jagger on Cod

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Charne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon, netjies en baie rustige area. Alles was perfek. Liz het dit baie gemaklik gemaak asook baie behulpsaam. Plek was netjies en skoon. Baie rustige area. Naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very pleasant. Was just an overnight stay but beautiful accommodation and a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
Jagger on Cod
Hi Tracy, It was only a pleasure. We hope you come again but for a longer stay. Regards, Liz

Anel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Senuweetergend en onder geen omstandighede die omstrede prys werd nie. Die plek was baie mooi. Maar vuil skottelgoed in wasbak. Vloere baie sanderig. Maar vir 'n troeteldier-vriendelike plek (troeteldiere op versoek, beteken troeteldier-vriendelik) sal ek dit dadelik van julle lys verwyder. Swembad nie omhein of toe gemaak nie. En as jy hulle in voor of agter jaart los, kon hulle onder deur die hekkie wat by stoep met swembad, kom. Ons kon nerens heen saamgaan nie, omdat een van ons die honde moes oppas. Groot teleurstelling.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Liz
Jagger on Cod
Goeie middag Anel. Dit was baie welkom om julle te ontmoet en ek is baie jammer om te sien in julle review dat daar was skottelgoed in die wasbak - alles word in die skottelgoedwasser gedoen en die huis was baie mooi skoon. Jou troeteldiere is julle verantwoordelikheid en die foto's van die huis was beskikbaar. Die huis is baie groot vir twee mense. Maar baie dankie en hoop om julle weer te sien. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Cod Crescent, Kelso, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc922f1fa75d93e16838c2f9854188ee1ad5ed5b917df1a81aa4a7e6e81644f8b7f0922fde83b312f169c37483ba18bf152f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Cod Crescent Kelso 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -30.368123861846 30.705668782803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang