Successfully reported
+31

Karoonag, Jakhalsdans Loxton Stay

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Fraserburg Street and Kempen Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoonag, Jakhalsdans Loxton Stay is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vernoem.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 persone.
Daar is ook 'n dubbeluittrekbank vir nog 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n smeg stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n lekker kaggel vir koue wintersnagte.

Daar is 'n reservoir waar gaste kan gaan swem in die somer.

Daar is ook 2 stoepe vanwaar gaste die pragtige Karoo-landskappe kan bewonder. Die huis het ook braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Derik D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ons het heerlik gebly en gebraai met vriende.
Sep 2025
Carel K
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly met die kaggel wat kletter in die agtergrond.
Mei 2025
Melissa G
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Pragtige plek. Alles mooi en gerieflik. Sal definitief teruggaan vir 'n langer kuier. Hulle het tot 'n braai meal vir ons gereël asook hou...
Sien meer
Apr 2025
Albie B
Saam met lewensmaat
5.0
Die Karoo se mooi op steroïede. Die rustigeheid van Loxton is soos 'n tonikum. Vriendelike mense en die mooiste natuurskoon. Die huis het alles gehad ...
Sien meer
Mrt 2025
Marquerite E
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en veilig. Baie geriewe beskikbaar. Beste ervaring nog! Ons het baie lekker gebly, dit was so netjies en skoon en alles was net te mooi...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Corner of Fraserburg Street and Kempen Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoonag, Jakhalsdans Loxton Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Fraserburg Street and Kempen Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrSNUpD28QBoVB5TQv3vHRgXPjXzk6gVr5je1MV88F4eFbueHf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 Corner of Fraserburg Street and Kempen Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.480419584506 22.354078301219
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang