Successfully reported

Jakria

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Stefanie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfekte oornag verblyf. Baie netjiese en mooi plekkie en gasvrye eienaars. Perfek vir oorbly vir ons reis deur die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflike oornagstop. Netjiese skoon oornagplek. Het alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tillie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies en baie gawe gasvrou en gasheer. Was ideaal vir oornag voor die Karoo to Coast.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Fantasties. Fantasties. Enigste ding wat gekort het, was 'n klein yskassie om koeldranke koud te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou en gasheer. Goeie ontvangs. Lekker gebly. Netjies en skoon. Oornagkamers met noodsaaklikste geriewe. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Great. Was ontsettend warm, kon gedoen het met 'n airconditioner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ons sal weer by Jakria bly. Die kamers is skoon en netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie oornag se fasiliteit. Vriendelike ontvangs. Lekker geslaap, al wat kort is 'n klein yskassie om jou koue goed koud te hou in die warm Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony A
1 nag
5.0
Des 2024

Spot on. Friendly and just what I was looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon, veilig. Dit is my tweede keer wat ek daar oorbly. Ek het weereens baie lekker gebly. Ek het die keer nog vriende saamgebring. Almal stem saam dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Knysna Straat, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7060caf8478d256fa2f9c81387d80f62b1bc4bb61e6475bdb2453ee855f5eec2c40a580fb6ab8f6262a687cb5c2e3f4124c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 18 Knysna Straat Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.298505421018 23.48299788737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang