Successfully reported

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helga P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Fantastic stay. Kids had a blast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks tons, Helga. Stay safe and see you guys again soon. Kind regards, Mark and Steve

Dina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gebly, uitkyk op die see, loopafstand, klipgooi. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Kan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie, Dina, vir jou gawe woorde. Ons hoop om julle weer te sien - bly veilig. Vriendelike groete, Mark en Steve.

Sasha T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great accommodation in a fantastic location! This is such a great spot. You feel as though you are at the beach. So quiet and peaceful. Lovely walks, swims and great coffee and restaurants around. The flowers were all around and fabulous runs and surf close by. The spot was warm, comfortable, spacious and well kitted out. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Sasha, thank you so much for your great review; it is much appreciated. Please keep well, and we hope to see you again soon. Kind regards, Mark and Steve

Elna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik, asemrowende uitsig. Baie lekker gebly, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie, Elna. Hoop ons gaan julle weer sien. Kind regards, Mark and Steve

Judith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Safe, relaxed, cosy, walking distance from the beach. We had an awesome stay, beautiful weather and had our grandson with us, who is over 1 year old. It was relaxed, Mark is an awesome host and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thank you for your kind words, Judith. You guys are awesome guests. Please keep safe and see you again soon. Kind regards, Mark and Steve

Marle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfekte wegbreek met die perfekte ligging en baie netjies. Mens voel welkom. Dit was regtig die beste ligging en die rustigste ontspanning waarvoor 'n mens kan vra weg van die besige lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Marle, baie dankie vir die mooi woorde, ek hoop julle sal weer kom kuir, julle is my droom gaste. Kind regards Mark

Cindy-lee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Defnitief a home away from home! Kan nie wag vir my volgende kuier daar nie. Verskriklik lekker gekuier. Die plek was netjies en baie mooi. Die area is lekker stil en die mooiste view na die see, letterlik paar dan is jy binne. In die water, die is baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks Cindy, you are the perfect guests. Hope to see you again soon. Kind regards, Mark and Steve

Russel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Interesting and beautiful. Ja baie. Mark was baie vriendelik en het ons selfs kom afsien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie, Russel. Bly veilig en sien ons julle soon. Kind regards Mark and Steve

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik, stil en toerusting werk wat verblyf aangenaam maak. Vriendelike ontvangs deur gasheer. Woonstel is goed toegerus met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Cornelis, Dankie vir jou kind words. Ek hoop julle bly veilig en sien julle weer. Kind regards, Mark and Steve

Elmien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekkerste lekker reg by die see! Ons 2de verblyf en die beste plekkie wat jy voor kan vra! Dit het alles wat jy nodig het, slaapplek, kuierplek, WiFi en beste van alles dit is reg by die see, so lekker om uit jou huisie te stap en jy is op die sand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3294b230b603ced868127fb61ac326338062c334c577783472ad35eeb612530814aaf31a6c19be9d69b44e2dff5ef41954e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang