Successfully reported

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

Jaloers Nes
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jaloers Nes is 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek bied vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, eetgerei en breekware. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n sitkamer, TV, binnebraai-area en onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n balkondek wat toeganklik is vanaf die boonste slaapkamer. Daar is 'n mediaboks wat aan die TV gekoppel is met Netflix, YouTube en ander toepassings. Jy kan ook vanaf jou skootrekenaar/tablet/foon na hierdie toestel uitsaai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Die balans is betaalbaar met aankoms. Ons is jammer dat kredietkaartfasiliteite nie beskikbaar is nie. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Klein troeteldiere kan met spesiale reëling geakkommodeer word, maar let asseblief daarop dat daar geen heinings om die eiendom is nie. Let asseblief daarop dat rook nie binne die huis toegelaat word nie. Pensioenarisse kan navraag doen oor spesiale tariewe vir die middel van die week.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jaloersbaai Guest Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Jaloersbaai Guest Cottage is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met 'n stroomboks met Netflix, YouTube en ander Apps.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Die balans is betaalbaar met aankoms. Ons is jammer dat kredietkaartfasiliteite nie beskikbaar is nie. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Klein troeteldiere kan met spesiale reëling geakkommodeer word, maar let asseblief daarop dat daar geen heinings om die eiendom is nie. Let asseblief daarop dat rook nie binne die huis toegelaat word nie. Pensioenarisse kan navraag doen oor spesiale tariewe vir die middel van die week.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3294b230b603ced868127fb61ac326338062c334c577783472ad35eeb612530814aaf31a6c19be9d69b44e2dff5ef41954e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang