Successfully reported
+10

Jamieson Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Forest Hill Road, Simon's town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jamieson Hideaway is 'n knus tuinkothuis wat gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Simonstad bied. Dit is die perfekte kuswegbreek vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, wat op vooraf versoek van die gasheer in twee enkelbeddens omskep kan word. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, sowel as strandhanddoeke.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentrale ontbyttafel. Die aangrensende sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang.

Buite kan gaste 'n oordekte patio met 'n piekniektafel en asemrowende uitsigte oor die see geniet, perfek vir buitelug-etes. Privaat parkering is beskikbaar. Alhoewel die kothuis op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 2 Forest Hill Road, Simon's town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jamieson Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Forest Hill Road, Simon's town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cca93b5712c529d50b2f444a838941cfb91e8394c69856df55af774f5df71ee4256d5961c24e9e53fcb2a9a80303420189d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Forest Hill Road Simon's town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.194790440371 18.441335082068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang