Successfully reported
+11

Janke Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman street 16, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Janke Guest House bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie, Kuruman. Ons gastehuis is op die R31 geleë en is uiters gewild onder reisigers op pad na Hotazel vanaf Zylsrus en die Kgalagadi Oorgrenspark.

Akkommodasie beskik oor 18 eenhede en bied slaapplek vir 38 gaste. Elke eenheid het lugversorging, DStv en WiFi.

Daar is 'n braai-area in die lieflike tuin by die koivisdam. Tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar. Ontbyt en middagetepakkies is ook op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus vir reisigers met bagasie of toerusting in hul motors.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Chapman street 16, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Janke Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman street 16, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2N2U3MTMzLTk5ZDItNGEzMi1hMDNlLTI3ZWQxMzUwMzI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Chapman street 16 Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.452437128568 23.432362117721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang