Successfully reported

Janke Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ansie A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Friendly, clean. Had a very pleasant stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Lekker rustig. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Skoon, netjies en bekostigbaar. Janke gastehuis het ons uit 'n krises gehelp toe die curfew skielik na 21:00 verander is. Dis is skoon en netjies en die personeel was vriendelik. Ons kar was veilig agter 'n geslote hek en onder 'n afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Janke Guesthouse
Baie dankie vir die resensie, ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Janke Gastehuis

Norman E
1 nag
5.0
Mrt 2018

Baie netjies en skoon. Janke Guesthouse is 'n baie netjiese skoon gastehuis, baie goed geleë in Kuruman, met vriendelike staff en eienaars wat mens dadelik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Gasvry en welkom gevoel. Het dit geniet en sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Janke Guesthouse
Baie dankie Antoinette. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete Martie

Iona E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2018

We liked the guest house, but found Kuruman very scary. Lovely garden with the little friendly duck. Nice security guard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2018

Nie wat ons verwag het nie. Dit is duidelik dat die eienaars baie moeite doen om 'n netjiese, gerieflike eenheid beskikbaar te maak. Ons was dankbaar vir hulle diens om ons probleme en versoeke te hanteer. Janke Gastehuis was ons laaste bestemming, maar ook die duurste met heelwat. Ons het meer verwag vir die ekstra geld wat ons betaal het, maar minder ontvang as wat ons by goedkoper gastehuise in Lambertsbaai en Kakamas ontvang het. Dit was teleurstellend na honderde kilometers gereis deur die warm Noord-Kaap. Ek sou verwag dat ontbyt minstens by die prys ingesluit sou wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman street 16, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2N2U3MTMzLTk5ZDItNGEzMi1hMDNlLTI3ZWQxMzUwMzI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Chapman street 16 Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.452437128568 23.432362117721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang