Successfully reported

De Lone Hill Haven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
B&B
Huisreëls

Die kaarthouer se ID of paspoort moet met inklok gewys word. Die kredietkaart wat vir die betaling gebruik is, moet ook met inklok gewys word.

Rook is binnenshuis verbode. Daar is 'n aangewese rookarea buite.

Maaltye kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Ontbyt bestaan uit toebroodjies, jogurt en 'n vrug.

Enige ander etes kan voorsien word teen 'n ekstra fooi wat direk voor aankoms betaal moet word.

Die kamer word enige tyd tussen 09:30 en 10:00 soggens skoongemaak, tensy anders versoek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bryntirrold Drive, Lonehill, Sandton, Johannesburg, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a4fc5a559fa1eb725f399738563cffb9d5590d780b71da027d66161d3643de2d9fe2a0b48c9a9f7c88091d184e0643b427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Bryntirrold Drive Lonehill, Sandton 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0104981553 28.034477808047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang