Jill Rose Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oranje Nassau Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jill Rose is 'n gastehuis in Dullstroom, Mpumalanga. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike en stylvolle verblyf, naby 'n verskeidenheid aksie-aktiwiteite.
Verblyf by Jill Rose beskik oor 5 slaapkamers wat almal en suite-badkamers het. Die kamers is ruim en smaakvol versier, toegerus met koninggrootte-beddens en die badkamers is toegerus met 'n stort of bad met 'n wasbak en 'n toilet, of albei. Geriewe ingesluit in hierdie slaapkamers is lugversorging en gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike ontbyt word bedien by die Rose Cottage Restaurant tussen 7:00 tot 11:00 op die hoofpad. Jill Rose het ook 'n groot buite-area met oulike sitplekreëlings en 'n plonspoel wat gaste kan geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en 'n kort entjie se ry weg sal jy 'n verskeidenheid doendinge soos restaurante en kroeë, visvang en voëlkyk asook vele ander besienswaardighede vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Oranje Nassau Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Jill Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oranje Nassau Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang