Successfully reported
+39

Jock Sabie Lodge

  • Kapasiteit: 192 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jock Sabie Lodge is in Sabie geleë en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies soos B&B-suites, hotelkamers en selfsorghuisies en -chalets. Dit is die ideale basis om die Krugerwildtuin te besoek en doendinge langs die Panoramaroete te besoek.

Die lodge bied verblyf vir tot 192 gaste. Die eenhede sluit standaard-hotelkamers, standaardkamers, bungalows met slaapplek vir 4, 6 en 8, houthuisies met slaapplek vir 4 en 6 en rugsakreisigerslosies in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, perdry, forelhengel, begeleide staproetes en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.1
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.1
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 130

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Jock Sabie Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 192 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba2RIUwXdCl5bRQQvOkY2dsyXy4yJVvQrY7CNzC46U4wPNJUJg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 3 Corner Glynn & Main Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.096553421159 30.777943854492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang