Jock Sabie Lodge
- Kapasiteit: 192 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jock Sabie Lodge is 'n oord in die dorpie Sabie en bied 'n wye verskeidenheid verblyf van B&B, hotelkamers tot selfsorgbungalows en chalets. 'n Ideale basis om die Krugerwildtuin en verskeie Panoramaroete-besienswaardighede te besoek.
Akkommodasie bestaan uit hotelkamers, selfsorgbungalows en chalets wat geskik is om tot 192 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Standaard-hotelkamers, Standaardkamer, Bungalow 4-slaapplek, Log-chalet 4-slaper, Log-chalet 6-slaper, Bungalow 6-slaper, Bungalow 8-slaper, en 'n Jeugkoshuis.
Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, perdry, forelhengel, begeleide stap en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 130
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Jock Sabie Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 192 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Glynn & Main, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang