Jock's Cottages
Beskrywing
Joe's Place bied slaapplek vir 2 mense en elke eenheid het 'n patio met braaigeriewe en 'n uitsig oor die area. Elk van die oopplan-eenhede is ingerig met dubbelbeddens met elektriese komberse, en hulle het privaat badkamers met 'n bad of 'n stort. Die kombuise is toegerus met tweeplaatstowe, mikrogolfoonde en yskaste, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elk van die sitkamers het ook 'n knus kaggel, en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak. Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Jocks Cottage is die enigste eenheid waar troeteldiere welkom is. Dit is belangrik om vooraf reëlings te tref wanneer honde saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fine Feathers, die wittebrood-suite, is perfek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n Jacuzzi. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word. Die leefarea het 'n kaggel. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Jocks Cottage is die enigste eenheid waar troeteldiere welkom is. Dit is belangrik om vooraf reëlings te tref wanneer honde saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jock’s Cottage is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n eetarea. Gaste kan gerus in die sitkamer voor die gesellige kaggel ontspan. Braaigeriewe en onderdak-parkeerplek is buite beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Hierdie is die enigste eenheid waar troeteldiere welkom is. Dit is belangrik om vooraf met ons die reelings te tref wanneer jy jou hondekinders saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Jocks Cottage is die enigste eenheid waar troeteldiere welkom is. Dit is belangrik om vooraf reëlings te tref wanneer honde saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Grootsuikerbochkop, Off Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang