Jonkershoek Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2025 tot 31 Jan 2026.
Prys sluit in
- Luukse Kamer
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Superieure Kamer
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Executive Kamer
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Ontbyt word bedien tussen 07:00 en 09:00. Ontbytpakkies is beskikbaar die aand voor uitklok vir gaste wat vroeër wil vertrek.
Aandete kan op versoek bedien word tussen 17:00 en 19:00. Bestellings moet voor 15:00 geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie, tensy die gastehuis uitsluitlik deur een groep bespreek word.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok, moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan troeteldiere akkommodeer, en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet altyd aan 'n leiband wees.
Gaste is verantwoordelik vir hul eie troeteldiere en moet agter hulle skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N12, 18 km form Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang