Jorene's Self Catering
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jorene's Selfsorg in Polokwane geleë. Hierdie selfsorgfasiliteit wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal as 'n gerieflike oornagplek vir gaste, naby verskeie geriewe.
Verblyf by Jorene's Guest House beskik oor 7 gastekamers. Elke eenheid is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die meeste kamers, behalwe vir die Budget Room, het kombuisgeriewe.
Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad, eetsaal, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.
Jorene's Guest House is naby museums, winkels, restaurante en ander geriewe. Die Meropa Casino and Entertainment World is 15 minute se ry van die eiendom af, waar mens die voël-, skoenlapper-, insekte- en slangpark kan besoek, of aan ander doendinge kan deelneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Jorene's Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang