Successfully reported
+44

J's Audacious Living 2

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Piet Retief Street, Montagu, Cape Town, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

J's Audacious Living 2 is in die dorp Montagu geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, gemeubileerde huis wat stapafstand van plaaslike kroeë en restaurante af geleë is.

Verblyf word gebied in 7 kamers wat bestaan uit 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens, 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging behalwe vir die tweepersoonskamer. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis wat met 'n gasstoof toegerus is. Die gastehuis is toegerus met gratis WiFi en sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n swembad, 'n braai-area en 'n dubbelmotorhuis vir voertuie.

Die dorp Montagu bied voetslaan, warmwaterbronne, 4x4-roetes, wynproe en rotsklim, en gaste kan Route 62 Restaurant en Plaasstalletjie, Rambling Rose Farmstall and Restaurant, Montagu Village Market, Joubert House en Montagu Museum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ewerhardus K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier. Volledige DStv. Die huis bied 'n aangename atmosfeer. Hierdie woning is netjies en volledig ingerig. Ek kan J's Audacious abs...
Sien meer
Jul 2025
Mia D
5.0
Hemelse verblyf. Die allermooiste verblyf met die wonderlikste mense - Yolande is 'n engel en laat mens dadelik tuis voel. Die huis en al die geriewe ...
Sien meer
Jul 2025
Liezl L
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis is van die beste waar ek nog tuis gegaan het. Heerlik! Verblyf was uitsekend toegerus.
Mrt 2025
Jc M
5.0
Baie lekker en rustig. Ek het baie lekker gebly, die huis en kamer was mooi skoon en was vriendelik ontvang.
Feb 2025
Naomi V
Saam met vriende
5.0
Die beste! J's Audacious Living 2 is 'n wonderlike plek met die beste bestuurder. Youlandé het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons v...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Piet Retief Street, Montagu, Cape Town, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink J's Audacious Living 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Piet Retief Street, Montagu, Cape Town, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a86a21e9ea3509c4f029f07dde8b51bbd446dae813f8725f5b823932437cdf4ab6f73416c8e7cfd54589614014ba8b02a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 9 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.786287960027 20.119180326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang