Successfully reported

J's Audacious Living 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ewerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gekuier. Volledige DStv. Die huis bied 'n aangename atmosfeer. Hierdie woning is netjies en volledig ingerig. Ek kan J's Audacious absoluut aanbeveel. Lekker sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia D
1 nag
5.0
Jul 2025

Hemelse verblyf. Die allermooiste verblyf met die wonderlikste mense - Yolande is 'n engel en laat mens dadelik tuis voel. Die huis en al die geriewe is topkwaliteit met aandag aan die fynste besonderhede. My verblyf was een van my gunsteling kuiers op my toer Kaap toe. Die badkamer is koninklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Baie baie Dankie Mia vir die wonderlike resensie, ek waardeer opreg! Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer en jy was 'n 5 ster gas. Sien uit na die volgende kuier.

Liezl L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die gastehuis is van die beste waar ek nog tuis gegaan het. Heerlik! Verblyf was uitsekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc M
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker en rustig. Ek het baie lekker gebly, die huis en kamer was mooi skoon en was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick R
1 nag
4.6
Mrt 2025

Fantastic. Everything was great! Thank you for a wonderful stay and for allowing me to check out a little later than usual. Youlande was just wonderful too. I will have to come back for a weekend with my wife!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Die beste! J's Audacious Living 2 is 'n wonderlike plek met die beste bestuurder. Youlandé het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons verblyf gerieflik te maak. Dit is 'n pragtige huis met alles wat 'n mens nodig het en meer as genoeg van alles. Ons sal baie graag weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie lekker - netjiese verblyf. Goed geleë in die middedorp, netjies en skoon. Baie goeie geriewe, lugversorger vir die warm dae, en goed toegeruste huis, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Skoon en gerieflik. Altyd lekker, netjies en skoon. Alle geriewe soos by jou eie huis. Motorhuis fasiliteit is 'n bonus vir die koue wintersoggend. Yulandie se ontvangs is ook altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Montagu is so special and your accommodation made our stay complete! It was lovely, comfortable, clean, and the host is very welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastic stay, everything you need and super friendly/helpful hosts! We had a fantastic stay at J's. The hosts were incredibly helpful and eager to assist with any needs. The house is lovely and perfectly located across the beautiful church. The house was perfect for our family getaway with comfortable spacious rooms, all the necessities and a special touch for each guest. Will definitely come to visit again and make it a longer stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
J's Audacious Living 2
Elmarie and her family were absolutely wonderful guests! It was such a pleasure to have them in our home. Elmarie was so friendly and easy to communicate with. I would highly recommend Elmarie and her family to any Lekker Slaap host, they are simply the best!.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Piet Retief Street, Montagu, Cape Town, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a86a21e9ea3509c4f029f07dde8b51bbd446dae813f8725f5b823932437cdf4ab6f73416c8e7cfd54589614014ba8b02a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 9 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.786287960027 20.119180326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang